0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Die Geillustreerde Bybelhandboek (Afrikaans, Hardcover): J. Daniel Haus, J. Scott Duvall Die Geillustreerde Bybelhandboek (Afrikaans, Hardcover)
J. Daniel Haus, J. Scott Duvall
R699 R575 Discovery Miles 5 750 Save R124 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Die wêreld van die Bybel lyk dikwels vir moderne le­sers vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, ge­skie­denis en interessanthede.

Een ma­nier om die Bybel te ontdek is om die antie­ke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en ge­skiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waar­in dit geskryf is beter te verstaan.

Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuut­­ste Bybelnavorsing in ’n formaat wat mak­lik lees­­baar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaar­te en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n ver­skeidenheid Bybelse onder­werpe. Lesers sal ont­dek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toe­lig.

Geen naslaan-rak sal volledig wees sonder hier­die handboek vir die Bybel nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Shield Anti-Freeze Summer Coolant 50…
 (4)
R57 Discovery Miles 570
Tower Sign - Beware Of The Dog…
R60 R46 Discovery Miles 460
Perfume Inspired by ARMANI SI TYPE…
R250 R99 Discovery Miles 990
Bitdefender Internet Security 2018 (4…
R357 Discovery Miles 3 570
Blinde Mol Of Wyse Uil? - Hoe Om Met…
Susan Coetzer Paperback R270 R232 Discovery Miles 2 320
Bestway Solar Float Lamp
R270 R249 Discovery Miles 2 490
Microsoft Xbox Elite Series 2 Wireless…
 (1)
R4,962 Discovery Miles 49 620
Tipping Point: Turmoil Or Reform…
Raymond Parsons Paperback R300 R219 Discovery Miles 2 190
Sylvanian Families Country Tree School
 (7)
R2,759 Discovery Miles 27 590
Cable Guy Ikon "Light Up" PlayStation…
R543 Discovery Miles 5 430

 

Partners